Naomie Harris

Naomie Harris
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Naomi Melanie Harris
Geboorte 6 September 1976 (1976-09-06)
Nasionaliteit Engels
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1987–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Naomie Harris (gebore 6 September 1976) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente 28 Days Later... (2002), Skyfall (2012), Moonlight (2016), en Collateral Beauty (2016).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy